• 2 months ago
Geduld is 'n deug wat kinders moet aanleer. Kom luister saam na die prettige storie van Rex, die hondjie wat moes leer dat geduld soveel meer werd is as om die hier en nou af te dwing.
Waardes is 'n belangrike aspek van Klara Klets TM en ons leer dit vir kinders aan deur die prettige luisterstories.

Recommended