• 14 years ago
’n Warmlugballonrit is ’n sonderlinge manier om dele van Egipte – byvoorbeeld die Deir el-Bahri-kompleks van graftempels naby Luxor - te verken. Maar, soos die Weg-joernalis Jon Minster uitgevind het, kan dinge maklik skeefloop met die terugkeer aarde toe. Hy het egter goed gedoen om die kamera te laat aanhou rol...

Category

🏖
Travel